Hanskraal BLOG

Our news, recipes and tips

KERRIE SKENKELPOT

KERRIE SKENKELPOT

Ingredients 2 uie gekap 3 knoffelhuisies, fyn gekap 1 takkie roosmaryn, fyn gekap 2 kg lams bladksenkels 1 groot aartappel, geskil en opgekap 4 wortels, geskil en in porsies geny 10 baba aartappels 1 pak sampioene 5 baba murgpampoentjie in porsies gesny  ...

HEERLIKE HOENDERPOT

HEERLIKE HOENDERPOT

            Ingredients    4 hoenderdye 6 hoenderboudjies 1 blik pynappelstukke 3 medium uie, gekap 3 knoffelhuisies, fyngekap 1 pakkie sampioene 1 blik Idealmelk 1 pakkie hoenderroomsop 1 pakkie beesstert sop Geel, rooi en groen...

‘n Hanskraal bederfboks – perfek vir ‘n Herfsbraai

‘n Hanskraal bederfboks – perfek vir ‘n Herfsbraai

‘n Staptog saam met familie in die natuur, vriende wat na ‘n lekker dag op die gholfbaan saamkuier, of ‘n groep tieners wat honger is na ‘n lang dag by die see – hier by Hanskraal het ons ‘n bederfboks idee wat PERFEK vir enige Herfsbraai sal wees. Hoe het hierdie...

Support for our hard-working immune systems

Support for our hard-working immune systems

A strong immune system is at the basis of a healthy life. Often we don’t even realise how hard our immune systems are working to keep us safe against bacteria, viruses and toxins. Of course, since March 2020, we’ve been reminded of the benefits of living a healthy...

Covid-19 | Maak jou eie handreiniger

Covid-19 | Maak jou eie handreiniger

#Coronavirus wenk:Hier is ‘n handige handreiniger resep wat jy maklik by die huis kan maak om higiëne te handhaaf – sonder om winkels toe te gaan.Bestanddele:300ml water30ml asyn30ml suurlemoensap30ml skottelgoedseep20ml Dettol of SavlonOF 3-6% sterkte...